Hino Valke vs DHL Western Province

Valke-VC-WP-ABSA

 

DATE: 24 June 2016

TIME: 15:00

PLACE: Barnard Stadium Kempton Park

Click Here

 

Read More

VALKE O/20 PROEWE

VALKE O/20 PROEWE  :

 

Daar sal proewe vir die Valke O/20 groep gehou word op die volgende datums en plekke :

 

Maandag  :  09  Mei 2016 om 18:30   :

Te VUT Rugby Klub, Izak Steyl Stadion, Vanderbijlpark

Te Boksburg Rugby Klub, Prince George Stadion, Boksburg

 

Woensdag  :  11 Mei 2016 om 18:30  :

Te Valke Rugby Unie, Barnard Stadion, Kempton Park

 

Hiermee versoek ons afrigters om alle spelers, waarvan hulle oortuig is, Provinsiale gehalte is, se naam, Id nommer en posisie aan my te stuur voor of op Vrydag, 06 Mei 2016.

 

Slegs speler wat in 1998 gebore is, en reeds 18 jaar is teen 25 Mei 2016, of in 1997, of in 1996 gebore is, kan kwalifiseer om vir die span te speel.

 

Valke Groete

 

GESIE VAN DER MERWE

RUGBY BESTUURDER

Read More